SASSF News    

ASSF Meeting

Ten spyte van berigte van noodtoestande en algemene onveilige toestande in Egipte en verskeie pogings

deur Suid Afrika asook ander Afrika lande kon die twee jaarlikse vergadering van die ASSF nie na ‘n

ander land verskuif word nie en het die vergadering , soos geskeduleer op 7 Oktober 2013 in Kairo

plaasgevind. Die Afrika Kampioenskappe wat terselfdertyd sou plaasvind is egter ter wille van moontlike

probleme met vuurwapens wel uitgestel en sal hopelik vroeg in 2014 in Egipte plaas vind

 

Read the entire article here