SASSF News    

Sabu bisley skiet kampioenskap

Andre du Toit van SABU is maar net 21 jaar oud en het die Stoelry kompetisie asook die kampioenskap gewen tydens die Sabu bisley 1-9 April in Bloemfontein.

Wel gedaan!

Andre du Toit